The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
’n Dieper Verhouding Met God Deur Trevor Hudson

5 Days
Hierdie 5-dag-leesplan oor ’n dieper verhouding met God sal lesers daaraan herinner dat God hulle baie liefhet. Dit beklemtoon hoe belangrik dit is om te midde van ons besige lewe tyd alleen met God deur te bring. Elke dag bevat gedagtes oor ’n tema (soos gebed en hoop) en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Trevor Hudson se boek, “’n Dieper verhouding met God”.
Ons wil graag Struik Christian Media en Trevor Hudson bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/n-dieper-verhouding-met-god-hardeband
Related Plans

From Lent to Lifestyle: Creating a Daily Faith Practice That Lasts

Proven: Coaches Time Out

Heart Matters: A Lenten Devotional

Overcoming Marital Anxiety

Women in God's Plan

True Love in Action

God Is My Refuge

Kingdom Economics: Financial Stewardship Lessons From Asenath, Joseph's Wife

Abiding in HIM
