Nader Aan God, Nader Aan Mekaar Deur Ewald & Beatrix van Rensburg

5 Days
Hierdie leesplan is ideaal vir die hele gesin en sal lesers herinner aan die belangrikheid om die Here in alles wat hulle doen, in te sluit. Elke dagstuk sluit in die geleentheid om oor die dag te kan praat, ’n gedagte vir die dag, ’n gebed, ’n “doen saam” projek en ’n Bybelvers. Die inhoud is gebaseer op Ewald en Beatrix van Rensburg se “Nader aan God, nader aan mekaar”.
Baie dankie aan Struik Christian Media en Ewald en Beatrix van Rensburg dat hulle hierdie plan beskikbaar gestel het. Vir meer inligting oor die boek “Nader aan God, nader aan mekaar”, besoek: https://www.cumbooks.co.za/nader-aan-god-nader-aan-mekaar-flex-cover
Related Plans

The Lighthouse in the Fog

From 'Not Enough' to More Than Enough

Prayer Altars: Embracing the Priestly Call to Prayer

God in 60 Seconds: Music's Connection to God

Overcoming Temptation

The Meaning of Life

Nicaea - Renewing the Faith

Thriving in God’s Family

Everyday Led by the Spirit
