Verlosser - Die Belofte VervulSample

Oordenkingsvrae:
1. Hoekom het mense die Lig van Jesus nodig? Hoe kan ons in sy lig leef?
2. Sien jy die Bybel as 'n geheel of as afsonderlike verhale? Verduidelik hoe die lees van Jesaja se profesie jou toelaat om die hele Skrif saam te weef.
3. Hoe troos dit jou om te weet dat God alles in beheer het en hoe help dit jou om deur die donker dae te kom?
4. Die klein dorpie Betlehem was 'n onwaarskynlike plek vir die Messias om gebore te word. Voel jy "klein" in enige area van jou lewe? Hoe kan God jou gebruik?
5. Die koms van die Koning om die wêreld te red was 'n rede om te juig. Vind vier verse in die Bybel wat praat van vreugde.
About this Plan

Kersfees kan 'n oorweldigende seisoen wees. Dis maklik om te vergeet wat ons werklik met Kersfees vier: Ons vier dat 'n Verlosser vir ons gebore is. Ons vier die vervulling van die Wet en die Profete in Jesus. Ons vier Immanuel, God met ons. Ons bid dat hierdie studie sal help om jou geloof, jou begrip van Kersfees en die koms van Christus ons Verlosser, te verdiep.
More
Related Plans

Gospel-Based Conversations to Have With Your Preteen

Everyday Prayers for Christmas

Simon Peter's Journey: 'Grace in Failure' (Part 1)

The Holy Spirit: God Among Us

When You Feel Like Roommates: 4 Day Plan to Help You Love (And Like) Your Spouse for Life

Two-Year Chronological Bible Reading Plan (First Year-January)

The Bible in a Month

You Say You Believe, but Do You Obey?

Sharing Your Faith in the Workplace
