1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekomsSample

Oordenkingsvrae:
1. Hoekom gee Paulus dank vir sy broers en susters in Tessalonika?
2. Wat maak die kerk van die Tessalonisense so 'n goeie voorbeeld?
3. Wat het Paulus bedoel toe hy gesê het, “Ons is kort tevore in Filippi beledig en mishandel”? (sien Handelinge 16:16-40)
4. Watter voorbeelde van lyding gee Paulus om die Tessalonisense in hulle lyding te bemoedig? (v. 14-16). Hoe is dit 'n bemoediging?
5. Wat was Paulus se trots en blydskap? (v. 19-20)
About this Plan

Ons ontmoet 'n jong gemeente wat deur baie moeilike storms gaan. Hulle lewens word bedreig deur erge vervolging, en hulle klou vas aan die belofte dat Jesus weer sal kom. Dis meer as net 'n hoopvolle wens; dit is 'n belofte van die enigste Beloftehouer aan Sy geliefde kinders... Hy kom terug. Hulle moes leer om met hierdie hoop in die hede te leef... en net so moet ons ook.
More
Related Plans

The Book of Psalms (30-Day Journey)

Come Holy Spirit

Transformational Days of Courage for Women

Breath & Blueprint: Your Creative Awakening

Unapologetically Sold Out: 7 Days of Prayers for Millennials to Live Whole-Heartedly Committed to Jesus Christ

God’s Answer to Anxiety: 7 Truths That Calm the Chaos Inside

Lost Kings | Steward Like a King

When You’re Desperate: 21 Days of Honest Prayer

Faith in Hard Times
