لوگو یوورژن
كتاب‌ مقدسبرنامه‌های مطالعهویدیوها
دانلود برنامه
انتخاب زبان
ایکن جستجو

آیات محبوب کتاب مقدس از SEFANJA 3

1

SEFANJA 3:17

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou

مقایسه

SEFANJA 3:17 را جستجو کنید

2

SEFANJA 3:20

Afrikaans 1983

AFR83

Wanneer die tyd daar is, laat Ek julle kom, maak Ek julle bymekaar en gee Ek aan julle roem en eer onder al die volke op aarde; dit is die tyd wanneer Ek julle lot verander, julle sal dit met julle eie oë sien, sê die Here.

مقایسه

SEFANJA 3:20 را جستجو کنید

3

SEFANJA 3:15

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het 'n einde gemaak aan jou straf, Hy het jou vyande laat padgee. Die Koning van Israel, die Here, is by jou; jy hoef geen ramp meer te vrees nie.

مقایسه

SEFANJA 3:15 را جستجو کنید

4

SEFANJA 3:19

Afrikaans 1983

AFR83

Ek gaan nou optree teen almal wat jou verdruk het, Ek gaan die kreupeles help, die verstrooides bymekaarmaak en die vernedering wat hulle moes ondergaan, in eer verander, in roem oor die hele aarde.

مقایسه

SEFANJA 3:19 را جستجو کنید

باب‌ قبلی
باب بعدی
یوورژن

به چالش کشیدن و تشویق هر روزه شما برای ایجاد رابطه صمیمی تر با خدا .

خدمت

دربارهٔ

مشاغل

داوطلب شوید.

بلاگ

مطبوعات

لینک‌های مفید

پشتیبانی

اهدای کمک مالی

ترجمه‌های کتاب‌مقدس

کتاب‌ مقدس صوتی

ترجمه‌های موجود کتاب‌مقس

آیۀ روز


یک خدمت دیجیتالی از

لایف‌چرچ
فارسی

©2026 لایف چرچ / یوورژن

قوانین حفظ حریم شخصیشرايط
برنامه افشای آسیب پذیری
فیس‌بوکتویتراینستاگرامبرنامه یوتیوببرنامه پین ترست