1
PSALMS 90:12
Afrikaans 1983
AFR83
Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom.
مقایسه
PSALMS 90:12 را جستجو کنید
2
PSALMS 90:17
Laat ons die goedheid van die Here ons God belewe: hou die werk van ons hande in stand, ja, die werk van ons hande, hou dit in stand.
PSALMS 90:17 را جستجو کنید
3
PSALMS 90:14
Skenk ons elke dag u liefde in oorvloed, dat ons ons lewe lank mag juig en bly wees.
PSALMS 90:14 را جستجو کنید
4
PSALMS 90:2
Voordat die berge gebore is, voordat U die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God!
PSALMS 90:2 را جستجو کنید
5
PSALMS 90:1
'n Gebed van Moses, die man van God. Here, U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag.
PSALMS 90:1 را جستجو کنید
6
PSALMS 90:4
Duisend jaar is vir U soos gister as dit verby is, soos een enkele wagbeurt in die nag.
PSALMS 90:4 را جستجو کنید