1
PSALMS 85:2
Afrikaans 1983
AFR83
U was goed vir u land, Here, U het aan die nageslag van Jakob 'n nuwe toekoms gegee
مقایسه
PSALMS 85:2 را جستجو کنید
2
PSALMS 85:10
Waarlik, uitkoms is naby vir dié wat Hom dien: Hy sal sy reddende mag in ons land openbaar.
PSALMS 85:10 را جستجو کنید
3
PSALMS 85:9
Ek wil luister na wat God die Here sê, want sy woord bring vrede vir sy volk, vir dié wat Hom getrou dien. Hulle moet net nie weer afdwaal nie.
PSALMS 85:9 را جستجو کنید
4
PSALMS 85:13
Die Here sal voorspoed skenk en ons land sal sy oes gee.
PSALMS 85:13 را جستجو کنید