1
PSALMS 74:16
Afrikaans 1983
AFR83
Dit is U aan wie dag en nag behoort, U wat aan die son en die maan hulle plek gegee het
مقایسه
PSALMS 74:16 را جستجو کنید
2
PSALMS 74:12
God is van altyd af my koning, dit is Hy wat op die aarde redding bring.
PSALMS 74:12 را جستجو کنید
3
PSALMS 74:17
U wat al die seisoene van die aarde vasgestel het; somer en winter is die werk van u hand.
PSALMS 74:17 را جستجو کنید