1
PSALMS 66:18
Afrikaans 1983
AFR83
As daar sonde in my hart was, sou die Here nie geluister het nie.
مقایسه
PSALMS 66:18 را جستجو کنید
2
PSALMS 66:20
Die lof kom God toe wat my gebed nie afgewys en sy trou nie van my weerhou het nie.
PSALMS 66:20 را جستجو کنید
3
PSALMS 66:3
Bely voor God: Hoe ontsagwekkend is u werk! U mag is groot, u vyande kruip voor U.
PSALMS 66:3 را جستجو کنید
4
PSALMS 66:1-2
Vir die koorleier. 'n Lied. 'n Psalm. Juig tot eer van God, almal op aarde! Sing tot roem van sy Naam, gee Hom die eer wat Hom toekom!
PSALMS 66:1-2 را جستجو کنید
5
PSALMS 66:10
U het ons beproef, o God, ons gelouter soos silwer
PSALMS 66:10 را جستجو کنید
6
PSALMS 66:16
Kom luister, alle dienaars van God, ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het
PSALMS 66:16 را جستجو کنید