1
PSALMS 61:1-2
Afrikaans 1983
AFR83
Vir die koorleier: met snarespel. Van Dawid. Hoor tog my hulpgeroep, o God, slaan tog ag op my gebed.
مقایسه
PSALMS 61:1-2 را جستجو کنید
2
PSALMS 61:3
Ver uit die vreemde uit, in wanhoop, roep ek na U. Bring my op 'n rots waar ek veilig sal wees.
PSALMS 61:3 را جستجو کنید
3
PSALMS 61:4
U is vir my 'n toevlug, 'n sterk vesting buite bereik van die vyand.
PSALMS 61:4 را جستجو کنید