1
PSALMS 59:16
Afrikaans 1983
AFR83
Hulle dwaal rond agter prooi aan en as hulle nie genoeg kry nie, tjank hulle.
مقایسه
PSALMS 59:16 را جستجو کنید
2
PSALMS 59:17
Maar ék sal sing van u mag, elke môre sal ek jubel oor u trou, want U is vir my 'n veilige vesting, 'n skuilplek in tyd van nood.
PSALMS 59:17 را جستجو کنید
3
PSALMS 59:9-10
Maar U, Here, U lag hulle uit, U spot met al die nasies! Ek wil my hoop op U gevestig hou, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting!
PSALMS 59:9-10 را جستجو کنید
4
PSALMS 59:1
Vir die koorleier: op die wysie van “Moet dit nie verwoes nie!” Van Dawid. 'n Gedig, na aanleiding daarvan dat hulle, in opdrag van Saul, Dawid se huis omsingel het om hom dood te maak.
PSALMS 59:1 را جستجو کنید