1
PSALMS 55:22
Afrikaans 1983
AFR83
Sy tong is gladder as botter, maar daar is oorlog in sy hart; sy woorde is so strelend soos olie, maar hulle is swaarde wat reg is om te steek.
مقایسه
PSALMS 55:22 را جستجو کنید
2
PSALMS 55:17
Maar ek roep na God, na die Here wat my sal red.
PSALMS 55:17 را جستجو کنید
3
PSALMS 55:23
Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.
PSALMS 55:23 را جستجو کنید
4
PSALMS 55:16
Mag die dood my vyande oorval! Mag hulle onverwags neerdaal na die doderyk, want in hulle huise en harte heers daar boosheid.
PSALMS 55:16 را جستجو کنید
5
PSALMS 55:18
In die aand, in die môre en in die middag, heeldag kla en sug ek, en Hy hoor my roep.
PSALMS 55:18 را جستجو کنید
6
PSALMS 55:1
Vir die koorleier: met snarespel. 'n Gedig van Dawid.
PSALMS 55:1 را جستجو کنید