1
PSALMS 46:10
Afrikaans 1983
AFR83
die oorloë oor die hele aarde laat Hy ophou, pyle en boë verbreek Hy, spiese slaan Hy stukkend, oorlogswaens verbrand Hy met vuur.
مقایسه
PSALMS 46:10 را جستجو کنید
2
PSALMS 46:1-2
Vir die koorleier. Van die Koragiete. Op die wysie van “Jong Vroue”. 'n Lied. God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood.
PSALMS 46:1-2 را جستجو کنید
3
PSALMS 46:4-5
al druis en skuim die waters van die see, al skud die berge deur sy onstuimigheid. Sela Oor die strome van die rivier is daar blydskap in die Godstad, in die heilige woning van die Allerhoogste.
PSALMS 46:4-5 را جستجو کنید
4
PSALMS 46:9
Kom kyk wat die Here gedoen het, watter ontsettende dinge Hy op die aarde tot stand bring
PSALMS 46:9 را جستجو کنید