1
PSALMS 30:5
Afrikaans 1983
AFR83
Sing tot eer van die Here, julle wat Hom getrou dien, loof sy heilige Naam!
مقایسه
PSALMS 30:5 را جستجو کنید
2
PSALMS 30:11-12
Luister, Here, en wees my genadig! Help my, Here!” Ek was in die rou, maar U het my van vreugde laat dans. U het my rouklere uitgetrek en vir my feesklere aangetrek.
PSALMS 30:11-12 را جستجو کنید
3
PSALMS 30:2
Ek wil u lof verkondig, Here, want U het my gered en my vyande nie laat bly wees oor my nie.
PSALMS 30:2 را جستجو کنید
4
PSALMS 30:4
Here, U het my gered van die doderyk, my aan die lewe gehou toe ek al op pad was na die dood toe.
PSALMS 30:4 را جستجو کنید
5
PSALMS 30:1
'n Psalm. 'n Lied vir die inwyding van die tempel. Van Dawid.
PSALMS 30:1 را جستجو کنید