1
PSALMS 3:3
Afrikaans 1983
AFR83
Daar is talle wat van my sê: “Van God kom daar vir hom geen hulp nie!” Sela
مقایسه
PSALMS 3:3 را جستجو کنید
2
PSALMS 3:4-5
Maar U, Here, beskerm my aan alle kante, U herstel my eer en aansien. As ek na die Here roep, antwoord Hy my van sy heilige berg af. Sela
PSALMS 3:4-5 را جستجو کنید
3
PSALMS 3:8
Kom tog, Here, help my, my God! U het nog altyd my vyande se mag verbreek, U het die aanval van die goddeloses afgeslaan.
PSALMS 3:8 را جستجو کنید
4
PSALMS 3:6
As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.
PSALMS 3:6 را جستجو کنید