1
PSALMS 104:34
Afrikaans 1983
AFR83
Mag hierdie bepeinsinge van my vir Hom aanneemlik wees! Ek wil my in die Here verbly.
مقایسه
PSALMS 104:34 را جستجو کنید
2
PSALMS 104:33
Ek wil tot eer van die Here sing so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.
PSALMS 104:33 را جستجو کنید
3
PSALMS 104:1
Ek wil die Here loof! Here my God, U is baie groot, U is beklee met koninklike luister
PSALMS 104:1 را جستجو کنید