لوگو یوورژن
كتاب‌ مقدسبرنامه‌های مطالعهویدیوها
دانلود برنامه
انتخاب زبان
ایکن جستجو

آیات محبوب کتاب مقدس از DANIËL 1

1

DANIËL 1:8

Afrikaans 1983

AFR83

Daniël het hom voorgeneem om hom nie met die koning se kos en wyn te verontreinig nie en hy het die hoofpaleisbeampte vergunning gevra om dit nie te gebruik nie.

مقایسه

DANIËL 1:8 را جستجو کنید

2

DANIËL 1:17

Afrikaans 1983

AFR83

God het aan hierdie vier jongmanne verstand gegee en insig in alles wat geskryf is, en ook wysheid. Daniël kon enige gesig of droom uitlê.

مقایسه

DANIËL 1:17 را جستجو کنید

3

DANIËL 1:9

Afrikaans 1983

AFR83

God het die hoofpaleisbeampte gunstig en simpatiek gestem teenoor Daniël.

مقایسه

DANIËL 1:9 را جستجو کنید

4

DANIËL 1:20

Afrikaans 1983

AFR83

In enige saak wat wysheid en insig vereis het en waaroor die koning hulle uitgevra het, was hulle tien maal beter as al die towenaars en voorspellers in sy hele koninkryk.

مقایسه

DANIËL 1:20 را جستجو کنید

باب‌ قبلی
باب بعدی
یوورژن

به چالش کشیدن و تشویق هر روزه شما برای ایجاد رابطه صمیمی تر با خدا .

خدمت

دربارهٔ

مشاغل

داوطلب شوید.

بلاگ

مطبوعات

لینک‌های مفید

پشتیبانی

اهدای کمک مالی

ترجمه‌های کتاب‌مقدس

کتاب‌ مقدس صوتی

ترجمه‌های موجود کتاب‌مقس

آیۀ روز


یک خدمت دیجیتالی از

لایف‌چرچ
فارسی

©2026 لایف چرچ / یوورژن

قوانین حفظ حریم شخصیشرايط
برنامه افشای آسیب پذیری
فیس‌بوکتویتراینستاگرامبرنامه یوتیوببرنامه پین ترست