لوگو یوورژن
كتاب‌ مقدسبرنامه‌های مطالعهویدیوها
دانلود برنامه
انتخاب زبان
ایکن جستجو

آیات محبوب کتاب مقدس از Eksodus 14

1

Eksodus 14:14

Die Boodskap

DB

Wees julle maar net kalm. Die Here sal in julle plek veg.”

مقایسه

Eksodus 14:14 را جستجو کنید

2

Eksodus 14:13

Die Boodskap

DB

Moses het egter vir die volk gesê: “Hou op om bang te wees. Staan vas net waar julle is. Julle gaan vandag sien hoe wonderlik die Here julle gaan red. Daardie Egiptenaars wat julle vandag daar voor julle sien, sal julle in der ewigheid nooit weer sien nie.

مقایسه

Eksodus 14:13 را جستجو کنید

3

Eksodus 14:16

Die Boodskap

DB

Lig op jou kierie en steek jou hand uit na die see se kant toe. Die water sal voor julle oopmaak sodat die Israeliete op droë grond deur die see kan loop.

مقایسه

Eksodus 14:16 را جستجو کنید

4

Eksodus 14:31

Die Boodskap

DB

Hulle het gesien hoe die Here met vernietigende krag teen Egipte geveg het. Die volk het baie groot respek vir die Here gekry. Hulle het in die Here geglo. Hulle het ook begin glo dat die Here Moses na hulle toe gestuur het.

مقایسه

Eksodus 14:31 را جستجو کنید

باب‌ قبلی
باب بعدی
یوورژن

به چالش کشیدن و تشویق هر روزه شما برای ایجاد رابطه صمیمی تر با خدا .

خدمت

دربارهٔ

مشاغل

داوطلب شوید.

بلاگ

مطبوعات

لینک‌های مفید

پشتیبانی

اهدای کمک مالی

ترجمه‌های کتاب‌مقدس

کتاب‌ مقدس صوتی

ترجمه‌های موجود کتاب‌مقس

آیۀ روز


یک خدمت دیجیتالی از

لایف‌چرچ
فارسی

©2026 لایف چرچ / یوورژن

قوانین حفظ حریم شخصیشرايط
برنامه افشای آسیب پذیری
فیس‌بوکتویتراینستاگرامبرنامه یوتیوببرنامه پین ترست