لوگو یوورژن
كتاب‌ مقدسبرنامه‌های مطالعهویدیوها
دانلود برنامه
انتخاب زبان
ایکن جستجو

آیات محبوب کتاب مقدس از Handelinge 16

1

Handelinge 16:31

Die Boodskap

DB

“Glo in die Here Jesus,” het Paulus geantwoord. “Dan sal God jou red en as sy kind aanvaar.

مقایسه

Handelinge 16:31 را جستجو کنید

2

Handelinge 16:25-26

Die Boodskap

DB

Teen middernag het Paulus en Silas tot God begin bid. Hulle het ook lofliedere tot sy eer gesing. Die ander gevangenes was verstom hieroor. Doodstil het almal na hulle geluister. Toe, uit die bloute, het ’n groot aardbewing die tronk geruk. Dit was so erg dat die seldeure oopgegaan en al die boeie van die gevangenes afgeval het.

مقایسه

Handelinge 16:25-26 را جستجو کنید

3

Handelinge 16:30

Die Boodskap

DB

Toe het hy hulle buitetoe gevat. “Menere, sê asseblief vir my wat ek moet doen om in die regte verhouding met God te kom,” het hy gepleit.

مقایسه

Handelinge 16:30 را جستجو کنید

4

Handelinge 16:27-28

Die Boodskap

DB

Die hoof van die tronk het ook wakker geword van die aardskudding. Toe hy sien dat al die seldeure oopstaan, het hy gedink dat die gevangenes ontsnap het. Dadelik het hy sy swaard uitgepluk om homself dood te maak. Maar Paulus het dit gesien en hard vir hom geskree: “Stop! Moenie dit doen nie! Ons almal is nog hier in die tronk.”

مقایسه

Handelinge 16:27-28 را جستجو کنید

باب‌ قبلی
باب بعدی
یوورژن

به چالش کشیدن و تشویق هر روزه شما برای ایجاد رابطه صمیمی تر با خدا .

خدمت

دربارهٔ

مشاغل

داوطلب شوید.

بلاگ

مطبوعات

لینک‌های مفید

پشتیبانی

اهدای کمک مالی

ترجمه‌های کتاب‌مقدس

کتاب‌ مقدس صوتی

ترجمه‌های موجود کتاب‌مقس

آیۀ روز


یک خدمت دیجیتالی از

لایف‌چرچ
فارسی

©2026 لایف چرچ / یوورژن

قوانین حفظ حریم شخصیشرايط
برنامه افشای آسیب پذیری
فیس‌بوکتویتراینستاگرامبرنامه یوتیوببرنامه پین ترست