YouVersion Logo
Search Icon

Lig - Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van God

Lig -  Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van God

5 Days

Soos jy daagliks God se Woord lees, dit oordink en in jou lewe toepas, sal jy beter toegerus wees om die vyand se kunsmatige ligte te onderskei, op God se verligte pad te bly en helder te skyn vir Christus in jou huis en in jou gemeenskap.

Ons bedank NBS2GO, Rebecca Davie en Debbie McGoldrick vir die voorsiening van hierdie plan.Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.nbs2go.com/youversion-subscriber-welcome

About The Publisher

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy