YouVersion Logo
Search Icon

LEVITIKUS 27:1-3

LEVITIKUS 27:1-3 AFR83

Die Here het vir Moses gesê: “Sê vir die Israeliete: Wanneer iemand in 'n gelofte 'n persoon aan die Here gewy het, en die persoon se loskoopwaarde moet vasgestel word, moet die volgende riglyne geld: 'n Man van twintig tot sestig jaar kan losgekoop word teen vyf honderd en sewentig gram silwer volgens die standaardgewig van die heiligdom.