MATTEUS 17:23
MATTEUS 17:23 AFR83
en hulle sal Hom doodmaak, en op die derde dag sal Hy uit die dood opgewek word.” Hieroor het hulle baie bedroef geword.