GENESIS 21:8-9
GENESIS 21:8-9 AFR83
Die kind het grootgeword en die dag toe hy gespeen is, het Abraham 'n groot fees gehou. Toe Sara die seun wat Hagar die Egiptiese slavin vir Abraham in die wêreld gebring het, sien lag