DIE OPENBARING 6:12
DIE OPENBARING 6:12 AFR83
Ek het gesien toe die Lam die sesde seël oopmaak: daar het 'n groot aardbewing gekom. Die son het swart geword soos rouklere, en die maan het heeltemal soos bloed geword.