YouVersion Logo
Search Icon

PSALMS 46:9-12

PSALMS 46:9-12 AFR83

Kom kyk wat die Here gedoen het, watter ontsettende dinge Hy op die aarde tot stand bring: die oorloë oor die hele aarde laat Hy ophou, pyle en boë verbreek Hy, spiese slaan Hy stukkend, oorlogswaens verbrand Hy met vuur. Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde. Die Here, die Almagtige, is by ons, die God van Jakob is vir ons 'n beskutting. Sela

Verse Images for PSALMS 46:9-12

PSALMS 46:9-12 - Kom kyk wat die Here gedoen het,
watter ontsettende dinge Hy op die aarde tot stand bring:
die oorloë oor die hele aarde laat Hy ophou,
pyle en boë verbreek Hy, spiese slaan Hy stukkend,
oorlogswaens verbrand Hy met vuur.

Bedaar en erken dat Ek God is,
hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.

Die Here, die Almagtige, is by ons,
die God van Jakob is vir ons 'n beskutting. SelaPSALMS 46:9-12 - Kom kyk wat die Here gedoen het,

die God van Jakob is vir ons 'n beskutting. Sela