SPREUKE 19:20-21
SPREUKE 19:20-21 AFR83
Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word, sodat jy uiteindelik wysheid kan hê. Al maak mense hoeveel planne, wat die Here besluit, staan vas.