YouVersion Logo
Search Icon

MATTEUS 18:2-3

MATTEUS 18:2-3 AFR83

Hy het 'n kindjie nader geroep en hom tussen hulle laat staan en gesê: “Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie.