YouVersion Logo
Search Icon

LUKAS 5:5-6

LUKAS 5:5-6 AFR83

“Meneer,” antwoord Simon, “ons het die hele nag deur geswoeg sonder om iets te vang, maar op u woord sal ek die nette uitgooi.” En toe hulle dit doen, het hulle so 'n groot klomp vis gevang dat hulle nette wou skeur.

Free Reading Plans and Devotionals related to LUKAS 5:5-6