YouVersion Logo
Search Icon

LUKAS 20:37-38

LUKAS 20:37-38 AFR83

Dat die dooies opgewek word, het Moses ook aangedui waar hy in die gedeelte oor die doringbos praat van ‘die Here, die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob’ . Hy is nie 'n God van dooies nie maar van lewendes, want by Hom leef hulle almal.”

Free Reading Plans and Devotionals related to LUKAS 20:37-38