KLAAGLIEDERE 1:5
KLAAGLIEDERE 1:5 AFR83
Haar teëstanders het haar heersers geword, haar vyande lewe nou rustig. Die Here het haar laat ly oor haar baie sonde; haar kinders het ballinge geword, deur die vyand weggevoer.