YouVersion Logo
Search Icon

JOB 28:12-13

JOB 28:12-13 AFR83

Maar die wysheid, waar word dié gevind, waar is die woonplek van die insig? Die mens ken nie die waarde daarvan nie, en dit word nie in die land van die lewendes gevind nie.

Related Videos