JOHANNES 16:1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15
JOHANNES 16:2 AFR83
Die mense sal julle uit die sinagoges ban. Daar kom selfs 'n tyd dat elkeen wat een van julle doodmaak, sal dink dat hy 'n diens aan God bewys.
JOHANNES 16:5 AFR83
“Nou gaan Ek na Hom toe wat My gestuur het, en tog vra niemand van julle vir My: ‘Waar gaan U heen?’ nie.
JOHANNES 16:8 AFR83
En wanneer Hy kom, sal Hy bewys dat die wêreld skuldig is aan sonde, en dat die reg aan my kant is, en dat die oordeel al gekom het.
JOHANNES 16:10 AFR83
die reg is aan my kant, want Ek gaan na die Vader toe, en julle sal My nie meer sien nie
JOHANNES 16:11 AFR83
die oordeel het al gekom, want die owerste van hierdie wêreld is klaar veroordeel.
JOHANNES 16:12 AFR83
“Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle sal dit nie nou kan begryp nie.
JOHANNES 16:15 AFR83
Alles wat aan die Vader behoort, behoort ook aan My; daarom dat Ek gesê het: Wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle verkondig.”