YouVersion Logo
Search Icon

JESAJA 1:5-6

JESAJA 1:5-6 AFR83

Daar is nie meer plek waar nog aan julle geslaan kan word nie, en tog hou julle aan om van My af weg te draai. Die hele kop is vol seerplekke en die hele gestel is verswak. Van kop tot tone is daar nie een plek heel nie: dit is die ene kneusplekke, hale en rou wonde! Hulle is nie skoongemaak of verbind of met salf behandel nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to JESAJA 1:5-6