HEBREËRS 9:12
HEBREËRS 9:12 AFR83
Met sy eie bloed en nie met dié van bokke en kalwers nie, het Hy net een maal die heiligdom binnegegaan en 'n ewige verlossing tot stand gebring.