GENESIS 29:27-28
GENESIS 29:27-28 AFR83
Wag net hierdie week, dan gee ek die jongste ook vir jou as jy nog sewe jaar by my sal werk.” Jakob het ingestem en daardie week gewag. Toe gee Laban sy dogter Ragel vir hom as vrou.