EKSODUS 9:31-32
EKSODUS 9:31-32 AFR83
Die vlas- en die garsoes is vernietig omdat die gars in die aar en die vlas in die knop was, maar die koring en die sorghum is nie vernietig nie omdat dit later ryp word.