YouVersion Logo
Search Icon

DEUTERONOMIUM 4:15-16

DEUTERONOMIUM 4:15-16 AFR83

Pas op! Die lewe is vir julle op die spel. Die Here self het met julle op Horeb uit die vuur uit gepraat, al het julle dié dag niemand gesien nie. Moenie julle eie ondergang soek deur vir julle 'n afbeelding as afgodsbeeld te maak nie: nie van 'n man of 'n vrou nie

Free Reading Plans and Devotionals related to DEUTERONOMIUM 4:15-16