KOLOSSENSE 2:23

KOLOSSENSE 2:23 AFR83

Hierdie leerstellings het wel 'n skyn van wysheid met hulle selfgemaakte godsdiens, danige nederigheid en streng beheersing van die liggaam, maar dit het geen waarde vir die beteueling van die sondige drifte nie.
AFR83: Afrikaans 1983
Share