HANDELINGE 7:49-50
HANDELINGE 7:49-50 AFR83
“Die hemel is my troon en die aarde die rusplek vir my voete, sê die Here. Watter soort huis sal julle tog vir My bou of watter plek as my rusplek? Het Ek nie self al hierdie dinge gemaak nie?