HANDELINGE 27:15
HANDELINGE 27:15 AFR83
Die wind het die skip meegesleur. Omdat dit onmoontlik was om die skip se boeg wind op te hou, het ons dit opgegee en wind af gedrywe.