YouVersion Logo
Search Icon

2 KORINTIËRS 11:4

2 KORINTIËRS 11:4 AFR83

Ek sê dit omdat julle so maklik daarmee genoeë neem as iemand 'n ander Jesus kom verkondig as wat ons verkondig het, en julle neem net so maklik 'n ander gees en 'n ander evangelie aan as dié wat julle van ons ontvang het.

Free Reading Plans and Devotionals related to 2 KORINTIËRS 11:4