2 KORINTIËRS 1:7
2 KORINTIËRS 1:7 AFR83
En wat julle betref, het ons 'n vaste verwagting: ons weet dat net soos julle saam met ons deel het aan die lyding, julle ook aan die bemoediging deel het.