2 KORINTIËRS 1:7
2 KORINTIËRS 1:7 Bybel vir almal (ABA)
Ons hoop dat daar goeie dinge met julle sal gebeur, en dit is seker dat dit sal gebeur. Julle kry ook swaar soos ons, daarom weet ons dat God vir julle ook sal bemoedig soos Hy vir ons bemoedig het.
2 KORINTIËRS 1:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ons hoop vir julle is vas, omdat ons weet dat net soos julle deelgenote is aan die lyding, so ook aan die troos.
2 KORINTIËRS 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
En wat julle betref, het ons 'n vaste verwagting: ons weet dat net soos julle saam met ons deel het aan die lyding, julle ook aan die bemoediging deel het.