YouVersion Logo
Search Icon

1 JOHANNES 4:8-10

1 JOHANNES 4:8-10 AFR83

Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde. Hiérin is God se liefde vir ons geopenbaar: sy enigste Seun het Hy na die wêreld toe gestuur sodat ons deur Hom die lewe kan hê. Werklike liefde is dít: nie die liefde wat ons vir God het nie, maar die liefde wat Hy aan ons bewys het deur sy Seun te stuur as versoening vir ons sondes.

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 JOHANNES 4:8-10