YouVersion Logo
Search Icon

1 KORINTIËRS 13:7-8

1 KORINTIËRS 13:7-8 AFR83

Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Die liefde vergaan nooit nie, maar die gawe van profesie sal verdwyn, die gawe om ongewone tale en klanke te gebruik, sal ophou, en dié van kennis sal uitgedien raak.

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 KORINTIËRS 13:7-8