YouVersion Logo
Search Icon

Openbaring 19:11

Openbaring 19:11 DB

Toe ek weer sien, vou die hemel voor my oop. In die hemel was daar ’n wit perd met ’n Ruiter. Die Ruiter is die Een wat jou nooit in die steek laat nie. Hy is opreg en eg in alles wat Hy doen en sê. Sy oordeel is ook altyd reg en wanneer Hy oorlog maak, is dit nie onregverdig nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Openbaring 19:11