Bible App logo
Search Icon

Psalms 103:10-11

Psalms 103:10-11 DB

Hy straf ons nie volgens dit wat ons regtig verdien nie. Hy vergeld ons nie op dieselfde manier vir al ons slegte dade nie. So ver as wat die verste punt in die heelal van ons af is, so groot, en nog groter, is die Here se liefde vir elkeen wat Hom dien.

Free Reading Plans and Devotionals related to Psalms 103:10-11