YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke 17:9

Spreuke 17:9 DB

As jy mense vergewe wat jou te kort doen of sleg van jou praat, verstaan jy God se liefde baie goed. Wie iemand altyd verwyt of hom aan sy skuld herinner, verloor gou al sy vriende.

Video for Spreuke 17:9

Free Reading Plans and Devotionals related to Spreuke 17:9