YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke 17:14

Spreuke 17:14 DB

’n Rusie begin altyd klein en word dan erger en erger. Dit is soos ’n damwal. Eers is die lek klein, en dan breek die wal. Keer die rusie voordat dit te ver gaan.

Free Reading Plans and Devotionals related to Spreuke 17:14