Jesaja 22:23
Jesaja 22:23 DB
Hy sal so standvastig en onwrikbaar soos ’n tentpen wees wat behoorlik ingeslaan is, niks sal hom kan beweeg nie. Hy sal die trots van sy familie wees.